Suretha, jy was stralend! Ek ken jou al lank en ek kan met eerlikheid sê ek het jou nog nooit so gelukkig gesien nie! Baie geluk met jou en Pieter se spesiale dag en dankie dat ek 'n deel daarvan kon wees.
Jy bly dierbaar en ek kan sien Pieter gaan jou soos goud oppas. Mag julle nog vir baie jare gelukkig saam wees en ek bid julle die seën van Ons Hemelse Vader toe.
Contact Colene's Photography at 082 772 9914 via WhatsApp or at This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. for more information!